top of page

“…deur Sy wonde was ons genees.”

Sat, 08 Nov

|

8 President Straat | Naby die CVO Skool

Jesus Christus het 'n perfekte prys betaal vir ons genesing. Kom laat God se krag en Sy koninkryk toe om Sy mense te bevry en genees.

Registration closes 04 Nov 2025, 12:00

“…deur Sy wonde was ons genees.”
“…deur Sy wonde was ons genees.”

Time & Location

08 Nov 2025, 09:00 – 09 Nov 2025, 12:00

8 President Straat | Naby die CVO Skool, 6 President St, Modimolle, 0510, South Africa

About the Event

“…deur Sy wonde was ons genees.”4  Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. 5  Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Jes 53:4-5 AOV

Na by 30 jaar van bediening, nadat die Heilige Gees al vir Hendrik gebruik het om honderde mense te bevry en te genees van allerhande siektes, krankhede en demoniese onderdrukking, stuur God hom na Nylstroom toe om Sy genesings krag en Sy koninkryk toe te laat om te kom, op die aarde net soos in die hemel. As profetiese stem, word Hendrik gelei deur die Helige Gees, om net te doen wat Hy hom wys om te doen, sodat die…

Schedule

3 more items available

Registration closes 04 Nov 2025, 12:00

Share This Event

bottom of page